Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Menseregte Kommisie Vergader Met Die Media

Community
Rodrick Titus
Wed, 11 Nov 2026

Menseregte Kommisie Vergader Met Die Media

tientalle joernaliste en studente van n leerlingskap program by radio riverside is tans by die protea hotel in upington byeen waar die menseregte kommisie se buyisile july n menseregte onderrig en kapasiteit bou seminaar lei. die mandaat van die menseregte kommisie asook die handves van menseregte insluit die funksionering van die gelykheids hof asook hoe klagtes by die kommisie geraporteer kan word word tans bespreek. die kommisie het ook vroeer radio riverside besoek as voorloper vir vandag se seminaar