Loading...

NewsDesk

NewsDesk

KIMBERLEY SE MATRIEK-KUNSTENAARS SE WERK TE SIEN

Community
Rodrick Titus
Mon, 02 Nov 2026

KIMBERLEY SE MATRIEK-KUNSTENAARS SE WERK TE SIEN

Jong kunstenaars van Kimberley kry die geleentheid om hul werk by die William Humphreys-kunsmuseum uit te stal.

Die jaarlikse Graad 12-kunsuitstalling word deur die Kimberley Art Centre aangebied en bevat werke van matrikulante van ses plaaslike skole.

Die uitstalling vier ook leerders wat vir hul prestasies in skilderkuns en visuele geletterdheid erkenning ontvang het.

Die publiek het steeds die geleentheid om die uitstalling te besoek.