Rodrick Titus
Fri, 23 Oct 2026
Laerskool Oranje-Suid vier nasionale spelkompetisie-sukses
Laerskool Oranje-Suid in Upington vier die prestasie van Shenique Faas.
Sy het tydens die WOW Spelfees 2026 in Stellenbosch die eerste plek op nasionale vlak in Engels vir Graad 8 behaal.
Die skool sê haar prestasie is die resultaat van toewyding, deeglike voorbereiding en deursettingsvermoë.
Sy word gelukgewens met die prestasie, wat as inspirasie vir ander leerders beskryf word