Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Dawid Kruiper pak vullishope in Morning Glory aan

Community
Rodrick Titus
Fri, 23 Oct 2026

Dawid Kruiper pak vullishope in Morning Glory aan

Die Dawid Kruiper-munisipaliteit is saam met die Departement van Paaie en Openbare Werke besig om vullishope in Stoffelstraat in Morning Glory, Upington, te verwyder.

Die munisipaliteit doen ’n beroep op inwoners om nie vullis onwettig te stort nie en om verantwoordelik te help om woongebiede skoon te hou.