Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Man in pabalello dood geskiet

Community
Rodrick Titus
Wed, 16 Sep 2026

Man in pabalello dood geskiet

Die Paballelo-polisie ondersoek 'n moordsaak nĂ¡ 'n noodlottige skietvoorval by 'n voertuigwerkswinkel in Paballelo. Volgens die polisie het 'n rusie oor voertuigherstelwerk tussen 'n 55-jarige verdagte en 'n 53-jarige man tot 'n fisiese konfrontasie en uiteindelik 'n skietery gelei. Die slagoffer is dood en die verdagte is in hegtenis geneem. Hy sal binnekort in die hof verskyn.