Rodrick Titus
Wed, 16 Sep 2026
Arto na 5 munisipaleteite
Motoriste in vyf Noord-Kaapse munisipaliteite val nou onder die AARTO-verkeersboetestelsel. Die stelsel is reeds in Sol Plaatje, Nama Khoi, Dawid Kruiper, Emthanjeni en Ga-Segonyana ingestel. Motoriste wat hul boetes binne 32 dae betaal, kan vir 'n afslag van 50 persent kwalifiseer. Owerhede waarsku dat die versuim om boetes te hanteer uiteindelik die hernuwing van bestuurs- en voertuiglisensies kan beïnvloed.