Rodrick Titus
Fri, 11 Sep 2026
Waterlekke herstel in Upington se sakekern
Padherstelwerk is hierdie week in Upington se middedorp voltooi nadat verskeie waterpype gebars het. Thusano, ’n gesamentlike onderneming tussen die Dawid Kruiper Munisipaliteit en die private sektor, het die herstelwerk in Markstraat, Bassonstraat en Nelson Mandela-rylaan uitgevoer.