Loading...

NewsDesk

NewsDesk

VONNIS IN SEKSUELE AANRANDINGSAAK

Community
Rodrick Titus
Wed, 09 Sep 2026

VONNIS IN SEKSUELE AANRANDINGSAAK

Die Pofadder Streekhof het 'n 26-jarige man skuldig bevind aan seksuele aanranding van 'n 17-jarige meisie van Pella. Hy is tot vyf jaar gevangenisstraf gevonnis, geheel opgeskort vir vyf jaar. Sy naam sal ook op die Nasionale Register vir Seksoortreders verskyn.