Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Getuie getuig oor beweerde bendewraak ná Barney-skietery

Community
Rodrick Titus
Wed, 05 Aug 2026

Getuie getuig oor beweerde bendewraak ná Barney-skietery

n Artikel 204-getuie het in die Noord-Kaapse Hooggeregshof getuig oor 'n beweerde bendekonflik tussen die Hollanders- en Madpacks-bendes wat volgens hom tot geweld en wraakaanvalle gelei het.

Die getuie het onder meer getuig oor die skietdood van George "Barney" Peters, beweerde dwelmhandel, die koördinering van getuieverklarings en 'n voorval by die Roodepan-polisiestasie.

Die verhoor duur voort.