Rodrick Titus
Tue, 04 Aug 2026
SES MUNISIPALE WERKERS GESKORS
Ses werknemers van die Sol Plaatje Munisipaliteit is voorlopig geskors nadat hulle in verband met vermeende koperdiefstal in hegtenis geneem is. Die koperkabels het 'n beraamde waarde van byna R17 000. 'n Interne dissiplinêre ondersoek is volgens die munisipaleteit aan die gang.