Rodrick Titus
Mon, 03 Aug 2026
LUR FUFE MAKATONG BEDANK
Die Noord-Kaapse LUR vir Paaie en Openbare Werke, Fufe Makatong, het bedank.
Sy sê die besluit volg ná verskille oor die herstrukturering van haar departement en 'n gebrek aan konsultasie.
Die Premier sal na verwagting binnekort 'n opvolger aankondig.