Rodrick Titus
Tue, 14 Jul 2026
Prieska-man in hegtenis vir beweerde dwelmhandel
'n 25-jarige man is in Prieska in hegtenis geneem nadat polisie tydens 'n misdaadvoorkomingspatrollie 'n emmer dagga met 'n beraamde straatwaarde van meer as R8 000 gevind het. Kontant is ook beslag gelĂȘ en die verdagte sal binnekort in die Prieska-landdroshof verskyn.'