Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Operasie Shanela lei tot 225 arrestasies

Community
Rodrick Titus
Tue, 14 Jul 2026

Operasie Shanela lei tot 225 arrestasies

Operasie Shanela II het tussen 6 en 12 Julie tot die inhegtenisneming van 225 verdagtes in die Noord-Kaap gelei. Polisielede het byna 5 000 mense en meer as 2 400 voertuie deursoek. Altesaam 50 mense is vir dwelmverwante misdade aangekeer, terwyl onwettige drank, dwelms, koperkabels en gevaarlike wapens ook beslag gelĂȘ is.