Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Vermiste Kimberley-man dood aangetref

Community
Rodrick Titus
Tue, 14 Jul 2026

Vermiste Kimberley-man dood aangetref

Die 45-jarige Bernard Gerber, wat sedert 8 Julie vermis was, is Saterdag dood by sy woning in Royldene, Kimberley, aangetref. Die polisie ondersoek die omstandighede rondom sy dood en doen 'n beroep op enigiemand met inligting om na vore te kom.