Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Kimberley-polisie arresteer vermeende dwelmhandelaar

Community
Rodrick Titus
Tue, 14 Jul 2026

Kimberley-polisie arresteer vermeende dwelmhandelaar

'n 28-jarige man is in Kimberley in hegtenis geneem nadat polisie tydens 'n roetinepatrollie khat met 'n straatwaarde van byna R4 000 en kontant in sy voertuig gevind het. Die verdagte is later vir mediese behandeling geneem nadat hy glo van die dwelms ingesluk het