Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Polisie ondersoek noodlottige botsing by Keimoes

Community
Rodrick Titus
Tue, 07 Jul 2026

Polisie ondersoek noodlottige botsing by Keimoes

Die polisie ondersoek 'n saak van strafbare manslag nĂ¡ 'n noodlottige motorongeluk wat Saterdagaand op die N14 naby Keimoes plaasgevind het.

Volgens die SAPD het vier voertuie omstreeks 22:40 gebots. 'n 22 jarige Man  is op die toneel dood verklaar, terwyl drie ander beseerdes, een man en twee vroue, met matige beserings na die hospitaal vervoer is.

Die oorsaak van die botsing word steeds ondersoek.