Rodrick Titus
Tue, 07 Jul 2026
Seun sterf nadat vragmotor hom by stortingsterrein tref
'n Seun, vermoedelik in sy vroeƫ tienerjare, is Maandagoggend dood nadat hy na bewering deur 'n vragmotor by die stortingsterrein naby Boichoko in postmasburg raakgery is.
Nooddienste het na die toneel gehaas, maar die seun is dood verklaar.
Die tragedie het volgens inligting skokgolwe deur die gemeenskap gestuur.