Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Visvangkompetisie lok groot skare in Danielskuil

Community
Rodrick Titus
Tue, 07 Jul 2026

Visvangkompetisie lok groot skare in Danielskuil

Die gemeenskap van Danielskuil het die afgelope naweek in groot getalle 'n plaaslike visvangkompetisie ondersteun.

Enrico Cloete het die seniorsafdeling gewen en 'n prys van R10 000 ontvang. Sakkie Cronjé was tweede en Rello derde.

Organiseerders het hul dank uitgespreek teenoor borge, deelnemers en vrywilligers wat die suksesvolle dag moontlik gemaak het.