Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Vordering by kusile

Public Announcement
Rodrick Titus
Wed, 24 May 2023

Vordering by kusile

Beurtkrag duur voort op Fase vuur en die Dawid Kruiper plaaslike municipaliteit wort tans geraak vanaf 12 uur tot 14:30 vanmiddag en daar weer vanand vanaf 8uur tot en met 22:30. Inwoners wort aangemoedig om anhou om krag sparsamig te gebruik en nie noodsaklike toestelle af te skakel om so doende elektriesiteit te bespaar. As deel van die plane om die huidige uitdaging aandag te gee, het die Minister van Elektrisiteit Kgosientsho Ramokgopa het onlangs besoek gebring aan die Kusile kragstasie om homself te vergewus van die vordering wat gemaak is om vier van Kusile-eenhede op die vasgestelde datum van Desember 2023 weer aanlyn te bring. Ramakgopa se dat hy nie sy eie funskies toeken nie maar dat hy sy opdrag van die president kry.