Loading...

NewsDesk

NewsDesk

IKR ONTKEN BEWERINGS VAN ONREGVERDIGE BEHANDELING VAN T20-NASIES…

Community
Rodrick Titus
Thu, 12 Mar 2026

IKR ONTKEN BEWERINGS VAN ONREGVERDIGE BEHANDELING VAN T20-NASIES…

Die Internasionale Krieketraad (IKR) het bewerings ontken dat spanne wat aan die onlangse T20 Wêreldbeker deelgeneem het, onregverdig behandel is. Suid-Afrika en die Wes-Indiese Eilande het vir meer as ’n week ná die toernooi in Indië gebly. Lugdienste het vlugte gekanselleer of herlei weens die oorlog in die Midde-Ooste. Die Wes-Indiese Eilande sê die wagtyd het spanning in die span verhoog. Die voormalige Engelse kaptein Michael Vaughan het die situasie gekritiseer. Engeland het ook 36 uur vertrek nadat hulle uit die toernooi uitgeskakel is. Die IKR sê veiligheidsmaatreëls moes geïmplementeer word.