Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Vlae halfstok vir Mosioua ‘Terror’ Lekota

Community
Rodrick Titus
Tue, 10 Mar 2026

Vlae halfstok vir Mosioua ‘Terror’ Lekota

Die Presidensie sê vlae hang sedert Saterdag halfstok ter herdenking van Mosioua ‘Terror’ Lekota, voormalige leier van die Congress of the People. Sy begrafnis, Saterdag in Bloemfontein, sal ’n Spesiale Amptelike Begrafnis, Kategorie twee, wees met volle staats-honneurs en seremoniele wagte. Lekota, die eerste premier van die Vrystaat ná die demokratiese oorgang, het ook as verdedigingminister in die nasionale regering gedien.