Pay it forward says lekwene

Noord-Kaapse LUR van Gesondheid, Maruping Lekwene het vandag die Lingelethu Clinik in Paballelo besoek as deel van Mandela Dag vierenge. Lekwene het sy tevredenheid uitgespreek met die werk wat gedoen is, om dienslewering te verbeter deur die personeel en gemeenskap aan te moedig tot beter verhoudings. Verskeie lede van die Noord Kaap se provinciale regering insluitend die LUR vir die departement van onderwys was vandag in Upington om Mandela dag aktiwiteite van stapel te stuur, terwyl die res ander gedeeltes van die provinsie besoek het insluitend die Namakwa streek wat onlangs deer oorstromings ge raak is.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media