Richie skool bou projek hervat

Bouwerk by die laerskool Rietvale in Richie het hervat na protes aksie die proses tot 'n stilstand gedwing het. Plaaslike inwoners het bande gebrand en die departement daarvan beskuldig dat geen werk vir plaaslike inwoners geskep word terwyl die kontrakteur nabewering nie sy kant van die ooreenkoms om werk te skep eerbiedig nie. 'N vergadering wat op 7 Julie vanjaar gehou was het egter beslis dat ten minste 100 werke vir inwoners van Ritchie beskikbaar gestel word. Die departement van onderwys in die Noordkaap het vroeer begin met die bou van verskeie skole regoor die provinsie wat insluit die Hoerskool Carlton Van Heerden en Oranje Oewer primer terwyl herstelwerk aan die SC Kearns Hoerskool na 'n onlangse brand na alle waarskynlikheid na die polisie ondersoek sal hervat en by garies waar die skool ook in n brand verwoes is.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media