Lukas oor tienerswangerskap

Optogte is Dinsdag in vier van die land se nege provinisies gehou uit protes teen tienerswangerskappe en om optrede te eis asook toegang tot dienste vir seksuele gesondheid en voorbehoed middels vir jeugdiges. Die optogte het in De Aar, Colesburg en Aliwal Noord asook kaapstad en Kariega plaasgevind en het saamgeval met die viering van wereldbevolkingsdag wat gister gevier is. Nie Regerings Organisasies wat deel uit gemaak het van die optogte se dus ontoelaatbaar dat 90 duisend swangerskappe onder tieners van jonger as 19 Jaar vir 2021/22 geraporteer is en eis optrede teen diegene verantwoordelik. In die Noord-Kaap Provinsie het die LUR vir onderwys Zolile Monakali onlangs sy misnoe uitgespreek na die bekendmaking dat minstens 3000 swangerskappe onder tieners jaarliks voorkom waarvan nagenoeg 900 leerlinge elke drie maande. Monakali se die gedrag is ontoelaatbaar en 'n denkskyf moet by jongmense begin voordat tienerswangerskap buite beheer raak. Die adjunk voorsitter van die nasionale raad van provinisies en lid van die vroue parlement Silvia Lukas se dus kommerwekkend dat gemeenskappe en ouers niks doen om strafregtelike klagtes teen diegene te maak wat kinders by kinders verwek. Sy se minstens 4 duisend 700 kinders het volgens statistiek Suid Afrika onlangs hulle kinders se geboortes by binnelandse sake aangemeld. Lukas se dus tyd dat die wette gebruik moet word om kinders te beskerm. Insert(

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media