cosatu noordkaap in newshour

Die provinsiale leierskap van Cosatu in die Noord Kaap sa na verwagting vanand op die aktualiteits program die nuus uur, hulle plane bekend maak rakende more se beplande landwye protesaksie. Die vakbondfederasie Cosatu het herhaal dat hy more landwye protesoptredes hou om die fokus te plaas op die uitwerking wat die sosio-ekonomiese omstandighede op werkers het. Die president van Cosatu, Zingiswa Losi, het sy kommer uitgespreek oor die hoë vlakke van werkloosheid, gepaardgaande met die stygende lewenskoste. Sy sê dit is noodsaaklik dat die ekonomie groei en werkskepping kan plaasvind. Losi sê die regering moet ‘n omgewing skep wat beleggings na die land sal lok. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media