Inwoners moet minder krag gebruik in sol plaatje

Die vryheids front plus in die noordkaapse sol plaatje munisipaleteit se elektrisiteits verbruikers in die modderrivier,Richie en Riverton asook Kimberley omgewing Gaan hulle kragverbruik moet beter bestuur asgevolg van verhoogde kostes wat 1 Julie vanjaar inwerking tree. Die party se sol plaatje munisipaleteit sukkel sedert 2018 om n struktuur inwerking te stel wat aan wetgewing voldoen in n poging om agterstallige skuld van eskom afgeskryf te kry. Sol plaatje word volgens die party minstens 50 miljoen rand per maand beboet asgevolg van piekverbruik in die wintermaande. Die party en die munisipale bestuurder thapelo matlala meen die publiek se samewerking is nodig om die munisipaleteit se piekverbruik af te weer en minstens 130 miljoen rand se verliese jaarliks te voorkom.kobus van den Berg van die party verduidelik. (Insert)

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media