Gesoekte terug gekry

Die Suid Afrikaanse polisie se gesinsgeweld en kinderbeskerming eenheid in galeshewe buite Kimberley het bevestig dat die gesoekte 17 jarige Charity Matwe met haar familie verenig is nadat sy vroer as vermis aangemeld is. Die polisie bedank alle inwoners wie gehelp het met die verskaf van inligting en se vermiste persone moet onmiddelik aangemeld word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media