Kakamiet wen weer

Danelle Jacobs van die Hoerskool Martin Oosthuizen in Kakamas, het deurgebring van die top 16 rondte van die ATKV nasionale digitoneel kompitisie. Haar kortfilm skisofrenie is saam met 15 ander uit meer as 100 gekies vir n plek in die semifinaal. Sy het in 2022 in die atkv se digitoneel kompitisie ook in die finaal geeindig en het reeds toekenings ontvang in spel,produksie tegnies en teks en is n bekroonde aktrise wat vir niks terugstaan nie. Die bekroonde aktrise staan onder die afrigting van barnie maans en alea hanekom beide onderwysers aan die Hoerskool martin oosthuizen in die Kai Garib munisipale regsgebied by Kakamas

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media