Santaco oor paasnaweek op paaie

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad Santaco se hulle verwag n toename in taxies op die land se paaie die paasseisoen met hernude oproepe op eienaars en bestuurders om aan die wetgewing wat padverkeer reguleer te voldoen asook om te verseker dat voertuie padwaardig en bestuurders oor die nodige dokumente beskik die ZF Mgawu streek se voorsitter Vernon Oor se hulle bly daartoe verbind as die bedryf om saam met verkeersbeamptes te werk om padongelukke op die provinsie se paaie hok te slaan. oor het 'n beroep op taxi bestuurders gedoen om gereeld te rus en ander motoriste in ag te neem op paaie terwyl pasasiers aangemoedig word om te verseker dat hulle bestuurders ten alle tye wakker en nugter is gedurende die reis sodat almal veilig hulle bestemings kan bereik.hy se die bedryf wil hê die mense moet aankom waar hulle veilig gaan sodat hulle kan terugkom want dit is die bedryf se lewensbestaan.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media