Boer hou vol Hy het werker nie omgery nie

Die 40 jarige Boer Albertus Steenkamp wie van poging tot moord op 'n plaaswerker die 23 jarige Goodson Mayenda beskuldig word het in die landroshof in Calvinia voet by stuk gehou en gese hy het nie die slagoffer omgery nie. Hy is op 5 duisend rand borgtog vrygelaat en het reeds op alle aanklagte teen hom onskuldig gepleit. Hy se hy het die klaer afgedank omdat hy nabewering hardhandig met sy hoogdraende stoetooie gewerk het.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media