Die 32 jarige simangele sangweni het vlugtig in die hof in Kimberley verskyn na hy in new castle in kwazulu natal deur die valke inhegtenis geneem is op aanklagte wat verband hou met diefstal bedrog en geldwassery. Die woordvoerder vir die valke se die beskuldigde sal aanstaande dinsdag weer in die hof verskyn na hy ondermeer die phokwane munisipaleteit in hartswater asook sol plaatje in Kimberley vanuit groot bedrae geld bedrieg het. Die ondersoek duur voort
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za