Direkteur vandag gevonnis

Die 35 jarige Rhulani Tshuketana direkteur van die maatskapy Ribilwa Trading Enterprise is in die hof in De Aar daaraan skuldig gevind dat hy die wet op belasting administrasie oortree het. Die verdagte 'n dienste verskaffer aan die Renosterberg munisipaleteit het meer as 'n miljoen rand vir die verskaffing van persoonlike beskermings toeristing gedurende die COVID-19 pandemie ontvang en nie sy belasting opgawes ingedien nie. Vonnis oplegging is vandag.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media