Dkm oor openbare proses

Inwoners van die Dawid Kruiper munisipale regsgebied is aangemoedig om die openbare deelname proses wat met die munisipaleteit se begrotong te doen het by te woon. Die hoof van finansies Ruaan Strauss sê die bywoning van die byeenkomste wat tans in gemeenskap sale regoor die regsgebied onderweg is gee inwoners sereg oor die begroting wat daarop gemik is om dienslewering in die belang van inwoners daar te stel. Hy sê die munisipaleteit het 'n proses begin om van 'n onafhanklike bron eleketrisiteit te bekom in 'n poging om aandag te gee aan die klagtes oor die duur elektrisiteit wat sover ontvang is. Strauss sê dus van kardinale belang dat mense hulle insae lewer tydens die byeenkomste.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media