Ongeluk eis man

'N man wat vermoedelik in sy dertigs is is dood na n kop aan kop botsing tussen 'n Suzuki sedan en n swaarvoertuig op die R385 minstens 25 kilometer buite Olifantshoek naby groenwater. Die Suid Afrikaanse Polisie Diens ondersoek die oorsaak van die ongeluk en moedig motoriste aan om versigtig te bestuur veral snags en om gereeld te rus gedurende reise.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media