Man se familie gesoek

Die Suid Afrikaanse Polisie Diens in Kmberley tesame met die ernstige en geweldsmisdaad ondersoek eenheid het die publiek se hulp gevra in die opsporing van die naasbestaandes van 'n man wie se ligaam naby die Flamingo Casino by die treinspoor gekry is. Volgens die polisie bly die oorledene in sy laat 70s te wees en was geklee in 'n donker broek asook wit langmou hemp met vertikale strepe en 'n NIKE hoed en rooi NIKE drafskoene. Sersant Joseph Shemane van die polisie sê die lyk is in sy volledige toestand gevind en nie ontbind nie. Die polisie glo dit is nie te lank dat die liggam dar gelê het nie, Shemane sê dit kan een dag wees. Hy sê, die polisie is tans besig met 'n nadootse ondersoek om die oorsak van die dood te bepal.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media