Verdagtes gesoek

Die Suid Afrikaanse Polisie Diens se moord en roof eenheid ondersoek 'n saak van sakeroof by Phatsima in Pampierstad. Polisie woortvoerder Sersant Timothy Sam se 4 onbekende mans het die afgelope Saterdag 'n winkel in die dorp genader en met 'n vuurwapen aangehou en van sigarette kruideniersware en 'n onbekende bedrag geld geroof. Hy se enige inligting wat sal help tot die inhegtenisname van die verdagtes kan by die polisie anoniem geraporteer word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media