Krag AF vir nie betaling

Die woordvoerder vir die sol plaatje munisipaleteit in die noordkaapse hoofstad Kimberley thoko Riet se n massa elektrisiteitsblokering in die stad weens nie betaling vir munisipale dienste word vir maandag in die stad beplan. Riet se die munisipaleteit word 2 koma 7 miljard rand geskuld wat dit byna ontmoontlik maak om aan die groeiende behoefte van dienslewering te voldoen. Sy se besighede en huishoudings sowel as regeringsinstansies wat nie hulle skuld betaal nie se elektrisiteits toevoer sal maandag met onmiddelike effek afgeskakel word.sy benadruk dat die munisipaleteit se totale debiteureboek geweldige geeskaleer het soveelso dat sol plaatje munisipaleteit nie Sy krediteure Soos eskom kan betaal nie. Riet is van mening dat verbruikers saam met die munisipaleteit moet werk aan n gemeenskaplike doelwit om n beter lewe met gehalte dienslewering te verseker.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media