Tappunt in dkm

Die woordvoerder vir die Dawid Kruiper munisipaleteit Patrick Williams se hulle is tans besig met die oprigting van 'n watergalg by hulle strate en stormwater afdeling wat die munisipaleteit instaat sal stel om beide munisipale en privaat trokke van water te voorsien. Williams se hoewel die privaat sektor vir hulle water sal moet betaal Gaan dit die munisipaleteit instaat stel om watervoorsiening aan sy inwoners te verseker. Hy se twee tappunte gaan aangebring word om vir privaat maatskapye en Dawid Kruiper gelyke toegang tot die volmaak van trokke met water te gee. Huidiglik het dawid kruiper tappunte in Rosedale keidebees en louisvaleweg wat aldrie gesluit gaan word weens die vermoe van die nuwe tappunt om genoegsaam water vir twee trokke gelyktydig met die nodige drukking te kan voorsien en as voorsorg maatreel teen waterdiefstal. Hy se die nuwe tappunt sal efektief 1 Oktober vanjaar in werking wees.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media