Veldbrande waarskuwing... Weer

Die Suid Afrikaanse weerdiens waarsku oor toestande bevorderlik vir wegholveldbrande in die Noordkaap provinisie asook die Vrystaat se Letsemeng munisipale regsgebied. Sonnig en uiters warm weer word verwag in die noorde andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie in die ooste en suide later vandag. 36 grade vir Upington, 32 in Kimberley, 24 aan die kus by Alexanderbaai en 24 in Sutherland.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media