Salga in dkm byeen

Die Suid Afrikaanse plaaslike regerings agentskap SALGA is in die Dawid Kruiper munisipale regsgebied byeen waar hulle fokus op kuber sekuriteit asook verbetering in oudit uitkomste by die land se munisipaleteite. Die bestuurder Thabo Legalamitlwa het tydens die laaste dag van die nasionale byeenkoms wat delegante vanuit alle oorde van die land huisves gesê hy is tevrede met die vordering wat sover gemaak is en vasbeslote dat die drie dag lange sessie 'n bedydende verbetering in munisipale dienslewering asook verbeterde beskerming van inligting te wee sal bring. Hy verduidelik....... INSERT (THABO)Sibusiso Khumalo wat ook die verigtinge bywoon het sy ervaring soos volg gedeel.....INSERT (KHUMALO)

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media