SBL verkiesings geloods

Die minister van basiese onderwys, Angie Motsega loods vanoggend die 2024 Skool beheer liggaam verkiesings veldtog in Pretoria. Die Noord-kaapse departement van onderwys het tydens ‘n onlangse byeenkoms  beklmetoon dat elkeen se betrokkenheid belangrik is in die verkiesings. Skool beheer liggame word bestempel as ‘n wettige en belangrike komponent wat bestaan uit ouers, onderwysers, algemene personeel, leerders en die prinsipaal. Skool hoof van Intermediêre skool Oranje Oewer, Mnr Joseph het die volgend gelas.   Insetsel -  SGB

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media