Kai garib onder skoot

Die Kai Garib munisipaleteit se dienslewerings vermoe word opnuut bevraagteken na herhaaldelike onderbrekings in hetsy die water en elektrisiteit in die gebied. Anonieme inwoners by Keimoes asook Cilee buite Kakamas en Kenhardt sê hulle krane bly droog ondanks die munisipaleteit se reaksie dat hulle van kontrakteurs gebruik maak om water na gemeenskappe te vervoer. Die woordvoerder van die munisipaleteit Mary-Ann Pienaar het gister gesê watertrokke lewer war terwyl inwoners meen trokke bly dae weg. Die munisipaleteit is gevra om dienslewering te prioritiseer.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media